1887

n Die Kerkblad - Bloemfontein-Noord vier 50 jaar : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die gemeente van Bloemfontein-Noord het op 15/16 Oktober 2011 sy 50-jarige bestaan luisterryk herdenk. Die fees het amptelik afgeskop toe die reëlingskomitee op 6 Junie 2010 sy eerste beplanningsvergadering gehou het. Hierna het die dinge begin gebeur en op 19 November 2010 is die eeste stap geneem toe die feesembleem, ontwerp deur br. Hendrik Fritz, 'n gemeentelid en grafiese kunstenaar, bekend gestel is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3256/EJC119122
2012-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error