1887

n Die Kerkblad - Om 'n mens te wees ... van vergewensgesindheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Augustinus het eendag gesê: "As jy ly onder die onreg wat 'n slegte mens jou aangedoen het, vergewe hom, anders is daar nog 'n slegte mens in die wêreld". Is hierdie stelling tog nie so waar nie? Veral in die tye waarin ons lewe, waar so baie mense met die onreg van ander mense te doen kry. Weens die sondige natuur van die mens gaan daar solank as wat die wêreld bestaan, altyd onreg wees. Onreg is dus deel van die mens se lewe. Dit is deel van elke mens se lewe, want elke keer wat ons die tweede tafel van die Tien Gebooie (die laaste 6 gebooie) oortree, is ons besig om ons medemens onreg aan te doen.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3256/EJC119126
2012-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error