1887

n Die Kerkblad - Om 'n mens te wees ... van integriteit : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar word vertel dat George Washington op 'n keer iemand in sy kantoor moes aanstel. Die een moontlike kandidaat was sy lewenslange vriend en die ander 'n lid van die opposisie. Die man was openlik teenoor Washington vyandig. Tot almal se verbasing het Washington sy "vyand" in die pos aangestel. Sy rede? Washing ton het verduidelik: As president moes hy die persoon kies wat die beste vir die pos gekwalifiseer is. Hy kon nie as vriend iemand aanstel net omdat hy van hom hou nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3256/EJC119130
2012-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error