1887

n Die Kerkblad - Amptenaar oor ... of dienaar van? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In van 9 Augustus 2011 word berig dat 'n polisie man 'n jong vrou gedwing het om haar klere uit te trek sodat hy foto's van haar kan neem. Op die vraag waar om, het hy volgens die berig geantwoord: "Tonight I am God." Op 27 Februarie 2012 berig dat 'n man wat wou keer dat 'n taxi in eenrigtingverkeer op beweeg, deur die polisie aangerand word omrede: "... we will show you what we do with racists!" By 'n ander geleentheid waar ek self teenwoordig was, het 'n regsgeleerde 'n direkteur van onderwys by 'n skool beheerliggaam-vergadering daarop gewys dat dit wat hy doen, onwettig is. Hierop het die direkteur geantwoord: "I am the law." Al hierdie gevalle stuit 'n mens teen die bors.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3256/EJC119131
2012-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error