1887

n Die Kerkblad - Die koninkryk van God is van allesomvattende betekenis : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Aardse koninkryk is 'n koninkryk van 'n aardse koning, met 'n ryksgebied en burgers wat in die koninkryk woon. In die gelykenis van die goue muntstukke (Luk. 19:11-28) word van 'n man vertel wat na 'n ver land gereis het om as koning aangestel te word (vs. 12). Dit sien op Jesus Christus wat deur die Vader na die aarde gestuur is om sy koninkryk in besit te neem. Satan het ten opsigte van die koninkryk van God probeer om Jesus te verlei om aan sy Vader ongehoorsaam te wees deur aan Hom "al die koninkryke van die wêreld te wys" en belowe om dit alles vir Jesus te gee as Hy Satan sal aanbid (Matt . 4:8-11). Christus weerstaan die versoeking van Satan om in besit te kom van aardse koninkryke, omdat Hy Koning is van God se koninkryk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3256/EJC119132
2012-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error