1887

n Die Kerkblad - Gesonde verontrusting : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir 'n lang periode reeds is daar besig om in die harte van lidmate van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika 'n verontrusting te groei. Vir dekades lank groei verskille in die harte van Gereformeerdes oor verskeie sake. Telkens kom sake op 'n sinode ter sprake, om aan die einde van die sinode sonder finale oplossing aftesluit en die saak sloer voort tot die volgende sinode. Ook Sinode 2012 het gekom en gegaan sonder finalisering van die kritiese vrae in eie geledere. Moet ons tot die konklusie kom dat ons binne Doppergeledere 'n volgende periode van betree?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/114/3256/EJC119133
2012-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error