1887

n Die Kerkblad - Die eer van 'n onversorgde emeritaat ... : diskussie-artikel

Volume 115, Issue 3257
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kerkorde Artikel 13 bestuur die versorging van emerituspredikante, -weduwees en -wese. Die artikel stel: "As 'n bedienaar van die Woord volgens oordeel van die kerkraad met goedkeuring van die klassis en advies van die deputate van die partikuliere sinode onbekwaam word vir die uitoefening van sy diens weens ouderdom, siekte of andersins, behou hy die eer en die naam van 'n bedienaar van die Woord en moet die kerk wat hy gedien het, hom in sy nooddruf eervol versorg." Verskeie sinodale rapporte en besluite (bv. 1991, 1994, 1997 en dies meer) bevestig hierdie eerste verantwoordelikheid van die kerkraad teenoor die emeriti en hulle weduwees en wese. Die gees van die artikel word ook bevestig deur bekende skrifgedeeltes uit Korintiërs en Timoteus, maar die fokus val in hierdie gedagtes op die praktiese uitlewing en belewing van die artikel in die daaglikse bestaan van emeriti en hulle afhanklikes.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3257/EJC120071
2012-05-01
2017-01-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error