1887

n Die Kerkblad - Algemene Sinode 2012 ...
Om ... keer! Een, twee-drie een! (1) : diskussie-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die afgelope gebeure tydens die Algemene Sinode, tesame met die besluit om 'n omkeerstrategie te implementeer, het my gebring tot die skryf van 'n samevattende artikel oor dit wat die uitkoms was van my PhD-proefskrif: "'n Hermeneuties-empiriese strategie rakende die verskynsel van kerkkrimping in tradisioneel Afrikaanse "susterkerke" in Suid-Afrika - 'n prakties-teologiese studie". Die navorsing het gehandel oor kerkkrimping en die daarstel van 'n strategie vir kerkgroei wat nie sonder 'n diepsnydende omkeerstrategie kan plaasvind nie. Alhoewel 'n omkeerstrategie 'n gewigtige en uitgebreide saak is, is nogtans gepoog om dit maklik verstaanbaar en kompak aan te bied.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3257/EJC120072
2012-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error