1887

n Die Kerkblad - Die sonde en lastering teen die Heilige Gees : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sommige gelowiges het die vrees dat hulle die onvergeeflike sonde teen die Heilige Gees begaan het. Hulle dink:

  1. "In my woede het ek bitter woorde gesê, in my hart het ek vrae teenoor die Here gevra wat onaanvaarbaar was".
  2. "My lewe voel so leeg dat ek wonder of die Heilige Gees by my is. Het die Heilige Gees Hom heeltemal van my onttrek?"
  3. "Ek het my al so dikwels voorgeneem om nie weer die sonde te doen nie, maar ek val telkens weer in sonde."
  4. "Het my kind so ver van die Here weggedwaal dat hy vir ewig verlore is?"
Wat leer die Here ons oor die lastering teen die Heilige Gees en die onvergeeflike sonde teen die Heilige Gees?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3257/EJC120075
2012-05-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error