1887

n Die Kerkblad - Die Gees maak lewend : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Mense gee vandag baie redes waarom hulle nie meer wil of kan glo wat in die Bybel staan nie. Die natuurwetenskappe het baie daartoe bygedra dat ons vandag baie beter weet hoe wonderlik die wêreld is waarin ons lewe. Verder is dit ook 'n feit dat die Bybel nie altyd in elke opsig so reg en suiwer verklaar is nie. Daarom kan die redes wat mense vandag gee waarom hulle nie meer kan of wil glo nie, nie sommer so geïgnoreer word nie. Jesus se bediening in Kapernaum is egter 'n duidelike en die geskiedenis van Johannes 6 'n aangrypende dat die probleem van nie verstaan en nie glo nie groter is as wat dit op die oog aflyk!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3257/EJC120076
2012-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error