1887

n Die Kerkblad - Die koninkryk van God is 'n werklikheid : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ten opsigte van die koninkryk is daar 'n verskil in die koms van die koninkryk voor en na die opstanding van Christus. Die aanvanklike van die koninkryk van God het eers moontlik geword deur die koms, die sterwe en die opstanding van Jesus Christus. Pinkster is die verwerkliking van die koninkryk van God op aarde, want die Heilige Gees wat op Pinkster gekom het, is die Gees van die verheerlikte Christus, die Gees van Christus die Koning (1 Pet. 4:14). Die heerskappy, die koningskap van Christus word sedert Pinkster deur die Heilige Gees gerealiseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3257/EJC120080
2012-05-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error