1887

n Die Kerkblad - Sodat hulle een kan wees - Klaas Schilder oor die kerk : boekbespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Enkele maande gelede het 'n merkwaardige boek verskyn. Dit gaan oor 'n proefskrif wat 'n Gereformeerde Suid-Afrikaanse predikant geskryf het oor 'n Nederlandse gereformeerde teoloog. Hierdie boek is 'n proefskrif, maar bevat ook iets van 'n biografie. Schilder, 'n omstrede Nederlandse teoloog, se leer aangaande die kerk word in diepte bespreek. Maar naas sy wetenskaplike arbeid, kom ook die persoon, die karakter, die genialiteit en kunssin van Schilder na vore.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3258/EJC121062
2012-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error