1887

n Die Kerkblad - Oortrapklippe. 52 vastrapplekke uit die immergroen evangelie van Jesus Christus : boekbespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die bekendstelling van hierdie boek wil ek graag aansluit by twee woorde in die titel, naamlik "immergroen evangelie". Dit kan sekerlik gestel word dat die immergroen evangelie ook immergroen en lewend aangebied en oorgedra behoort te word - juis om verwondering vir hierdie evangelie te skep en te onderhou. Die krag van hierdie nuwe boek lê onder andere ook daarin dat ou waarhede nuut en vars na vore kom, nie die minste nie, ook in die taal en wyse van formulering wat gebruik word. Taal wat asemhaal, skep nuwe lig vir die leser.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3258/EJC121063
2012-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error