1887

n Die Kerkblad - Leer ons ons kinders om nederig te wees? : diskussie-artikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Word hedendaagse kinders nie dikwels gereglementeer tot robotte wat uitnemend moet reageer op wonderinspuitings wat hulle vanaf velerlei oorde ontvang het nie? Dit het 'n cliché geword dat die kinders van vandag nie meer kind kan wees in die ware sin van die woord nie. Metodes word eerder bedink en programme saamgestel om die kinders se reeds vol programme nog voller te maak. Meer en meer opleiding word dikwels gegee om die kinders vaardighede te leer en geleenthede te bied om beter en steeds beter te kan presteer. Hulle word van vaardighede voorsien om hulleself te kan bewys en hulleself te kan laat geld. Geleenthede word geskep waarin hulle hul innoverende en kreatiewe denke en vaardighede kan ontwikkel en hulleself met 'n positiewe selfbeeld as gevolg kan aktualiseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3258/EJC121067
2012-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error