1887

n Die Kerkblad - Hou jou binne jou perke ... wat God in sy Woord stel : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Tussen die vier mure van my studeerkamer of in die sitkamers van lidmate hoor ek gereeld hoe gelowiges worstel om hulle te versoen met hulle lewensomstandighede, die perke wat God vir hulle stel:

  1. Ek werk my morsdood, het die meerdere kennis en ervaring, maar hy word bevorder, kry die groot salaris ...
  2. Ek het so pligsgetrou en hard geleer, my punte is goed, maar nêrens kan ek 'n werk kry nie (of vir daardie werk sien ek werklik nie kans nie!) ...
  3. Insetkostes bly styg, maar die prys wat ons vir ons produkte kry, word al swakker. Niemand gee 'n snars om vir die boer nie, dalk moet ek maar veiling hou ...
  4. Daar word op my neergesien, ek vereensaam,word uitgeskuif, agteraf gespot oor my vaste beginsels, sober lewenswyse ..." (Die lysie kan bladsye vul.)

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3258/EJC121071
2012-06-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error