1887

n Die Kerkblad - Afgesloof die geloof vergeet ... of afsydig die lewe vergeet : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sommige gelowiges sien hulle geloof as 'n individualistiese, persoonlike saak wat niemand anders raak nie. Ek lees my Bybel en bid - en verder moet mense nie aan my torring nie, want my geloof is my geloof. Sondag gaan ek erediens toe en ek sit die dominee se preek en deurluister - en daarna loop ek die kortste pad terug motor toe sonder om my met die mense te bemoei. My geloof raak nie ander mense nie! O ja, uitgaan en na ander uitreik is ook net vir ander kerke se mense.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3258/EJC121072
2012-06-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error