
Full text loading...
Die name van God is nie deur mense aan Hom gegee of deur mense uitgedink nie. God het Homself spesifiek geopenbaar met die name wat ons in die Bybel lees. God is baie meer en baie groter as sy naam. Die volheid van God kan nie in 'n naam vasgevat word nie. Sy onmeetlike grootheid word in besonder ook in Eksodus 3:14 geopenbaar: "Ek is wat Ek is. Jy moet vir die Israeliete sê: 'Ek is' het my na julle toe gestuur."
Article metrics loading...