1887

n Die Kerkblad - Versigtigheid : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

is een van die deugde wat elke gelowige be hoort te besit. 'n Bekende Spreuk sê : Onder versigtigheid verstaan ons behoedsaamheid. In die woord versigtig hoor ons: sorgvuldig, noukeurig, noulettend, presies, op jou hoede wees. Die woord versigtigheid beteken dat jy verder moet dink as wat jou neus lank is. Koning Hiram van Tirus verwys na Salomo as "'n wyse seun wat die verstandigheid en insig aan die dag lê" (2 Kron. 2:12).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3258/EJC121076
2012-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error