1887

n Die Kerkblad - Ds. Hinne van der Bijl : 20 April 1932 - 12 April 2012 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek dink nie my vriend Hinne sou baie van die woord "huldeblyk" gehou het as dit op hom betrekking sou hê nie. Hulde en eer kom die Skepper toe, was beslis sy leuse. Dan maar liewer 'n artikel waarin ons met dankbaarheid dink aan die man wat so 'n belangrike rol in ons lewens gespeel het: die man, die predikant, die vriend, eggenoot, vader en oupa wie se voetspore nog lank in ons gees sal lê. Talle gemeentelede en ander sal kan getuig van die invloed wat hy op hulle lewens gehad het. Dan kan 'n mens maar net sê dat hierdie sterweling sy taak, in soverre as wat dit deur God hom opgelê is, hier op aarde voltooi het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3259/EJC122629
2012-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error