1887

n Die Kerkblad - 'n Waarderingswoord aan ... prof. Koos Vorster : Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is 'n groot voorreg om 'n waarderingswoord oor prof. JM (Koos) Vorster te skryf rondom die geleentheid van sy emeritering aan die Teologiese Skool Potchefstroom (TSP). Ek het prof. Koos die afgelope sewe jaar leer ken as 'n mens wat 'n groot liefde vir die kerk van die Here het, en as 'n teologiese professor met 'n diepe en onverskrokke bewoënheid vir maniere waarop die waarheid en geregtigheid van die Here - soos dit in sy Woord vir ons geopenbaar word - deur die diens werk van gelowiges in hierdie wêreld sigbaar gemaak behoort te word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3259/EJC122631
2012-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error