1887

n Die Kerkblad - 'n Waarderingswoord aan ... prof. Callie Coetzee : Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Waarskynlik is hierdie stelling gepas om prof. Callie Coetzee se lewe as mens, predikant en teoloog te beskryf. Met die aanvaarding van sy emeritaat tydens die promosieplegtigheid in November 2011, het hy in sy repliekrede hierdie stelling gemaak en daarmee die belangrikheid van, maar ook sy liefde vir, die gereformeerde teologie onderstreep. 'n Mens sou sekerlik met reg kon opmerk dat dit onder hierdie banier was dat hy opgegroei, geteologiseer, gelééf het (en steeds werksaam is). Hoe dan anders - die gereformeerde teologie is 'n kosbare klein ood, in die Skrifopenbaring van die Drie-Enige God gegrondves en op die nalatenskap van die Reformasie gebou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3259/EJC122632
2012-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error