1887

n Die Kerkblad - Gelowiges leef na buite... in afsondering van die wêreld : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die mens is geskape as 'n afhanklike wese. Afhanklik van God en afhanklik van mekaar. Daarby kan ons nie verbykom nie. Kinders van die Here is ook van ongelowiges afhanklik. Ongelowiges het gelowiges se lewens al gered. Ons spoggerige motors is waarskynlik deur ongelowiges ontwerp en gebou. Ongelowiges het heel waarskynlik 'n aandeel in die vervaardiging van wat gelowiges elke dag eet en aantrek. Gelowiges sit nie in hoekies nie - ons leef en werk almal saam, met baie gemeenskaplike belange.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3259/EJC122637
2012-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error