1887

n Die Kerkblad - Gelowiges leef na binne... in spontane diens : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gelowiges se aksies binne die gemeente moet spontaan wees en deur diens aan mekaar gekenmerk word. Dit klink so mooi! Maar hoe lyk dit in ons kerke? Ongelukkig moet ons erken dat die werklikheid nie volgens die ideaal is nie. Soveel keer hoor ons: "In ons gemeente is dit altyd net 'n klein groepie wat alles doen. Die ander lidmate is onbetrokke."


Die vraag is: Wat moet gebeur sodat daar spontane diens in ons kerke sal wees? Wat is nodig vir spontane diens?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3259/EJC122638
2012-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error