1887

n Die Kerkblad - Vae geloof : van die redakteur

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek lees onlangs in 'n tydskrif van drie jong Christene, al drie van Nigerië, wat mekaar in Nederland ontmoet het en tussen wie 'n heg te vriendskapsband gegroei het. Hulle gesprekke met mekaar het hoofsaaklik oor hulle godsdiens gegaan. Hulle het ook gereeld met Christenjongmense binne kerkverband oor die geloof en geloofsake gesels. Hulle was egter verbaas oor die waarop die kerkjeug oor God en die geloof gepraat het. Verder as die uitspraak "Ja, ons glo in God" het dit nie gekom nie. Dan het die gespreksgenote so gou as moontlik tot 'n ander onderwerp oorgegaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3259/EJC122646
2012-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error