1887

n Die Kerkblad - Negende Suid-Afrikaanse Kongres vir Calvynnavorsing : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit sou miskien 'n goeie vraag vir 'n vasvrakompetisie gewees het: "Wat het die Olimpiese Spele en Calvyn in gemeen?" Die antwoord is egter eenvoudig. Soos reeds sedert 1980 die geval, vind in klokslag dieselfde seisoen as die Olimpiese Spele ook die vierjaarlikse Suid-Afrikaanse Kongres vir Calvynnavorsing plaas. Vanjaar is dit dus alreeds die negende in 'n ry, wanneer die kongres van 15 tot 17 Augustus met Aros as gasheerinstansie in Pretoria plaasvind. Met die wêreldwye oplewing in Calvynbelangstelling ná die Calvynjaar 2009, strek die ontstaan van hierdie besondere kongres sover terug as Amsterdam, 1978, toe daar vier Suid-Afrikaners aan die destydse Internasionale Kongres vir Calvynnavorsing by die Vrije Universiteit deelgeneem het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3260/EJC123691
2012-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error