1887

n Die Kerkblad - Net ná Uniewording gebore! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om iemand te mag ken wat so pas 102 somers en ook winters agter die rug het, gebeur nie elke dag nie. Om vir tannie Jansie van Tonder in die Geref. Kerk Pretoria te mag ken, maak die voorreg nog soveel groter! Haar helder verstand, skerp waarneming en belangstellings maak dat ons die Here oor haar moet dank. Sy kan vir jou sê dat ds. Van der Walt (ds. NH van der Walt - hy was in Middelburg van 1908-1925) haar nog gedoop het. Met net soveel sekerheid sê sy dat ds. WJ Postma predikant was toe sy belydenis van geloof afgelê het. Sy kan nog só goed onthou hoe dit was toe die land anders was. Jan Smuts, DF Malan, JG Strijdom om maar enkeles te noem, leiers van lank gelede, gebeure van lank gelede, is aan haar nie onbekend nie. Sy is immers net 'n maand ná Uniewording gebore. Sy kan nou nog met 'n glimlag vertel wat het Jan Smuts en die Jingo's aangevang!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3260/EJC123692
2012-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error