1887

n Die Kerkblad - My waardesisteem en my verhouding tot my medemens : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die eerste hoofstuk van sy Bergrede (Matt. 5:13) noem Jesus sy volgelinge onder andere "die sout van die aarde". Die boodskap is duidelik dat ons enersyds geroep word om 'n seën te wees vir ons omgewing en andersyds om in totale onderskeiding van die ongelowige wêreld te leef. Christenskap beteken dus nie dat ons - ook wat ons waarde sisteem betref - so veel as moontlik soos die ongelowige wêreld moet lyk nie, maar dat ons juis heeltemal anders moet lyk en doen. Ons weet immers, sê Johannes, dat ons uit die dood in die lewe oorgegaan het ... "omdat ons die broers liefhet" (1 Joh. 3:14). Daarmee het ons in die enjinkamer van ons unieke, Christelike waardesisteem aangeland. Dit gaan oor die wat God aan ons bewys het toe Hy sy Seun gegee het (en die Seun Hom láát gee het!) sodat "elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê" (Joh. 3:16). Dit is dáárdie volmaakte liefde, sê Paulus in sy tweede brief aan die Korintiërs (5:14), wat ons dwing en ons daartoe bring om soos 'n aflosstok vir mekaar aan te gee.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3260/EJC123700
2012-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error