1887

n Die Kerkblad - My waardesisteem is in die wil van God gewortel : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elke mens leef volgens 'n bepaalde siening (waarde) ten opsigte van die lewe van elke dag. Dit kan goed wees - of sleg. Goed is wat vir daardie mens goed is volgens wat sy beskouing is oor die lewe en die omgewing waarin hy/sy woon. Sleg is wat volgens sy/haar skade aan die lewe en omgewing kan berokken. Dit is natuurlik ook vanselfsprekend dat nie alle mense se waardesisteme dieselfde sal wees nie. Wat vir die persoon uit Europa 'n stel norme en reëls is waarvolgens opgetree word, is nie noodwendig dieselfde as vir die man en vrou uit Afrika nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3260/EJC123702
2012-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error