
Full text loading...
Potchefstroom Teologiese Publikasies (PTP) het op Maandag 6 Augustus 2012 'n bekendstellings geleentheid by die GKSA se Administratiewe Buro aangebied. PTP is 'n uitgewersmaatskappy wat hom beywer vir die bevordering van die Gereformeerde teologiese wetenskap deur die publikasie van hoogstaande akademiese gehalteliteratuur in die teologiese wetenskappe, asook publikasies vir die meer populêr-godsdienstige mark. Daar is tans 21 publikasies in 'n katalogus wat onder andere homiletiese, prakties-teologiese en liturgiese perspektiewe dek, asook publikasies wat Bybelstudie en -wetenskappe, etiese kwessies en morele vernuwing, en kerkregtelike aspekte aanspreek.
Article metrics loading...