1887

n Die Kerkblad - Jan Lion Cachet as redakteur en skrywer : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 1872 het die Algemene Vergadering van die Kaapkolonie 'n versoek van die kerkraad van Colesberg behandel, naamlik dat daar in die Gereformeerde Kerk leesstof beskikbaar gestel word om die leeslus en die godsdiens by die jeug aan te wakker. Ds. Jan Lion Cachet, predikant van die Geref. Kerk Burgerdorp, het die vergadering meegedeel dat hy van plan is om maandeliks 'n godsdienstige blad uit te gee. Op sy inisiatief verskyn 'n kerklike tydskrif, , op 1 April 1873.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3261/EJC125122
2012-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error