1887

n Die Kerkblad - Jan Lion Cachet - waardering vir sy werk en lewe vir kerk en volk : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die lewe en werk van Jan Lion Cachet is al beskrywe as 'n "stuk Afrikaanse kultuurgeskiedenis ... geskiedenis van die kerklike, politieke en intellektuele lewe in Suid Afrika". Hy het op al die terreine meegelewe en saamgewerk, partykeer meer op die voor grond en ander kere meer agter die skerms.Hy is deur sommige van sy tydgenote beskrywe as "de raadsman van allen ... in de moeilikhede des lewens". Ministers, parlementslede, leiers van volksorganisasies, presidente en generaals het van hom advies ontvang as hulle saam vergader het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3261/EJC125126
2012-09-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error