1887

n Die Kerkblad - Verkragting, moord, verminking ... en vergifnis : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jaarliks word duisende mense se lewe onherroeplik verander deur 'n verkragting of 'n plaasaanval of huisbraak waarin mense gemartel of op grusame wyse vermoor is. Dan is dit nie net die slagoffer(s) wat die insident oorleef het wat hierdeur geraak word nie, maar almal wat by hulle betrokke is. Na afloop van so 'n gebeurtenis word 'n magdom emosies ervaar: skok, haat, woede, vrees, bitterheid, onsekerheid, hart seer, skuldgevoelens en 'n gevoel van skaamte. Soms word dit opgevolg deur traumasimptome soos angsaanvalle, depressie, eensaamheid, 'n gevoel van Godsverlatenheid, disfunksionele verhoudinge en verskillende vorme van verslawing. Indien hierdie emosies en simptome nie behandel word nie, kan dit ernstige nagevolge vir die slagoffer(s) inhou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3262/EJC125758
2012-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error