1887

n Die Kerkblad - Moet ek alles vergewe en vergeet? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Here Jesus leer ons bid: "Vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe" (Matt. 6:12). Ons vra vergifnis van die Here vir die skuld wat ons by Hom het vanweë ons sonde (HK 51:126). Maar dan voeg die Heidelbergse Kategismus by: "Ons bid dit van U omdat ons hierdie bewys van u genade in ons vind: dat ons die ernstige voorneme het om ons naaste van harte te vergewe."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3262/EJC125759
2012-10-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error