1887

n Die Kerkblad - Vergifnis in die huwelik : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die huwelik moet in 'n sekere sin 'n spieël of 'n afbeelding van die verhouding tussen Jesus Christus en sy kerk wees (Ef. 5:21-32). Dit moet vir elke huwelikspaar die model wees wat hulle moet nastreef. Jy moet iets van ons Here se on begrensde liefde en absolute selfverloëning en offervaardigheid in die Christelike huwelik kan sien. Dit beteken onder andere dat jy onvoorwaardelik moet kan vergewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3262/EJC125760
2012-10-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error