
Full text loading...
"Wie tot die einde volhard, sal gered word." Na aanleiding van hierdie woorde van Jesus Christus, is die tema van hierdie artikel: Wag worstelende op Jesus se terugkeer. Daarmee verstaan ons dat Jesus gaan terugkom en dat ons saam met Hom gaan verskyn en in sy heerlikheid sal deel (Kol. 3:4). Ons sal saam met Hom as oorwinnaars uit die aardse stryd tree. Maar totdat Jesus gaan verskyn, sal die gelowiges gedurig ag gee op Jesus se oproep om te volhard.
Article metrics loading...