1887

n Die Kerkblad - Wag geduldig op Jesus se terugkeer! : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die tyd waarin die Nuwe Testament geskryf is, het die gelowiges mekaar dikwels bemoedig met die Aramese woord: "Maranata" (Kom, Here). Dit is 'n uitdrukking wat ook dikwels by die viering van Nagmaal in die vroeë gemeentes gebruik is. Hierdie uitdrukking kom net een keer in die Nuwe Testament voor (1 Kor. 16:22) en dan as . Verwysings daarna (of vertalings daarvan) kom meer dikwels voor: dit is as van afwagting gebruik: "Kom, Here!" (kyk Openb. 22:20); en ook as blote : "Onthou, ons Here kom!" (kyk Fil. 4:5b).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3263/EJC126856
2012-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error