1887

n Die Kerkblad - Die stand van die Christelike godsdiens in Suid-Afrika : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Met die oorgang na 'n liberale grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika het die politieke en sosiale landskap in Suid-Afrika radikaal ver ander. Apartheid is deur 'n liberale demokratiese orde vervang, gebaseer op die grondwetlike waardes van menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Die nasionaal-Christelike etos van die apartheidstaat is vervang deur die etos van 'n neutrale staat waarin vryheid van spraak en godsdiensvryheid beskerm word, segregasie (rasseskeiding) is vervang met integrasie, terwyl 'n proteksionistiese ekonomiese sisteem (sisteem waar maatreëls gebruik word om die plaaslike ekonomie te beskerm) deur 'n vrye-mark ekonomiese sisteem vervang is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3263/EJC126858
2012-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error