1887

n Die Kerkblad - Die verbond in die Ou Testament : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is Gód wat die verbond met die mens oprig. Dit spreek duidelik uit die wyse waarop dit in die Woord van God bekendgemaak word. In Genesis 2 waar God die verbond met Adam en Eva opgerig het, word deurentyd aangetoon dat dit die is wat aan die woord is (Gen. 2:8, 9, 15, 16, 18, 21). Die betekenis van verbond word duideliker besef as gelet word op God se Verbondsnaam waarmee Hy Homself aan die verbondsmense bekendstel, want dit gee inhoud en betekenis aan die verbond.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3263/EJC126859
2012-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error