1887

n Die Kerkblad - As die mens swyg... : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die berge van Efraim het 'n Leviet gebly wat vir hom 'n byvrou uit die omgewing van Betlehem geneem het. Hierdie byvrou was ontrou en het na haar ouerhuis in Betlehem teruggegaan. Vier maande lank het die man die situasie so gelaat en daar niks aan gedoen nie. Op 'n dag besluit hy om die saak met die byvrou te probeer regstel. Dit gebeur ook! Hulle versoen met mekaar.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3263/EJC126861
2012-11-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error