
Full text loading...
Op Vrydag 26 Oktober 2012 het die Geref. Kerk Bultfontein 'n stap vir Bybels aangebied. Tydens hierdie stap, wat deur oud en jonk vanoor kerkgrense goed ondersteun is, is bykans R28 000 ingesamel en aan die Bybelgenootskap oorbetaal.
Article metrics loading...