1887

n Die Kerkblad - Ds. Frik van Deventer
27 Desember 1940 - 17 September 2011 : in dankbare herinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 18 Maart trou Frik met Annemarie Havinga in die Gereformeerde Kerk te Brooklyn. Hulle het 'n wonderlike huwelik gehad, en mekaar voorwaar aangevul. Frik die linkerbrein en Annemarie die regterbrein. Die perfekte kombinasie - Annemarie se kunssinnige, kleurvolle verstaan van mens en lewe, en Frik se manier hoe hy Jesus aan ander kon openbaar, soms kostelik, soms ernstig, maar nooit geforseerd, gedwonge of krampagtig nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3264/EJC128462
2012-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error