1887

n Die Kerkblad - Bome is nie mense nie! : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woorde in die titel van hierdie artikel kom uit Deuteronomium 20:19, waar ons lees dat God selfs in oorlogsituasies begaan is dat die omgewing nie onnodig verniel moes word nie. Daarom het die Here 'n "oorlogswet" deur Moses vir die volk Israel gegee rakende hulle optrede teenoor vrugtebome wanneer hulle 'n stad beleër het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3264/EJC128464
2012-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error