1887

n Die Kerkblad - In die sorg van die Here : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Watter heerlike voorreg om 'n leefwêreld te hê. 'n Leefwêreld wat God tot jou beskikking stel om lewens bodem, voedingsbodem en bestaansbodem te wees. Hier moet jy leef, moet jy van sy opbrengs eet en is dit vir jou 'n heenkome. 'n Plek wat God gewil het, 'n plek waarbinne of waarop Hy jou geroep het om 'n mens te wees. Daarom is dit nie maar ruimte en leefplek om soveel as moontlik daaruit te haal nie, maar is dit 'n plek wat jy moet beheers en bewaak, om in te ploeg en daarmee terug te ploeg.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3264/EJC128465
2012-12-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error