1887

n Die Kerkblad - Christus se vreugdevolle teenwoordigheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

By die eerste en miskien oppervlakkige kennismaking met Johannes die Doper kry ons 'n ietwat donker en swaarmoedige beeld. Die man wat die harige mantel soos sy voorganger Elia gedra het, het ook soos Elia geen doekies omgedraai oor hoe uitsigloos die toekoms vir die onbekeerdes lyk nie. Die byl lê teen die wortel van die boom en die kaf onder die volk sal vir die vuur versamel word ... ongeag stand of status, ongeag of dit 'n tollenaar of Skrifgeleerde was. Johannes was 'n boeteprediker by uitstek. Hy het die volk se sonde vreesloos ontbloot ... uiteindelik ten koste van sy eie lewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3264/EJC128472
2012-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error