1887

n Die Kerkblad - Christus se onveranderlike teenwoordigheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Hebreërs, waarskynlik Joodse Christene, het 'n ryk godsdienstige tradisie gehad. Die skrywer van die Hebreërbrief verwys by herhaling na belangrike historiese figure in sy lesers se verlede, soos Abraham en Moses. Hy verwys na die offers, die hoëpriester en die tabernakel (Heb. 9:1 vv.) waar priesters en die hoëpriester offers namens die gelowiges van die ou verbond gebring het - offers wat na versoening met God heengewys het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3264/EJC128474
2012-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error