1887

n Die Kerkblad - 'n Nodige nuwe preekbundel beskikbaar
Onder die vaandel van die kruis, Eric Kayayan : boekbespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Eric Kayayan, Franse predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, het 'n besonderse preekbundel in Afrikaans (sy vyfde taal) laat verskyn. Hierdie is 'n nodige preekbundel, nie net om dat soveel van ons kerke preekbundels nodig het vir leesdienste nie, maar ook omdat dit 21 preke bevat wat die geloofsgroei van elke gelowige kan verryk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3265/EJC130188
2013-02-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error