1887

n Die Kerkblad - Daan en Rika Taljaard - 52 jaar by sending betrokke : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daan Taljaard het aan die einde van 1959 sy teologiese studie aan die TSP voltooi, en in Desember 1959 tree hy en Rika in Potchefstroom in die huwelik. Hy bedien vanaf Februarie 1960 die Geref. Kerke Volksrust en Vrede in kombinasie. Gedurende hierdie tyd raak hulle betrokke by maatskaplike probleme in dié uitgestrekte, plattelandse gemeenskappe in samewerking met die SAVF (Suid-Afrikaanse Vrouefederasie), veral ten opsigte van die verwaar losing van kinders.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3265/EJC130193
2013-02-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error