1887

n Die Kerkblad - Die deug van afhanklikheid : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Afhanklikheid word in die algemeen nie juis as 'n deug beskou nie. Inteendeel, dit word dikwels as 'n swak plek in 'n mens se mondering beskou. Alhoewel dit 'n siening is wat al lank met die mens saamloop, word dit deur die hedendaagse siening van individualiteit beklemtoon. Die samelewing beklemtoon die mens se onafhanklikheid as 'n deug waarna gestreef moet word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3265/EJC130199
2013-02-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error