1887

n Die Kerkblad - Ds. Jan Harm Schutte : 15 Januarie 1931 - 24 Januarie 2012 : in dankbare herrinnering

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Schutte is gebore op die plaas Rondepan, wat tussen Lichtenburg en Sannieshof geleë is. Nog maar sewe jaar oud, word klein Jan deur sy ouers op die trein op pad na Worcester gesit. Vingeralleen reis hy die lang pad na die suide. Na 'n rit van ruim 10 uur beland hy in Worcester, waar hy sy skoolloopbaan aan die Pionierskool vir Blindes begin. Daar leer hy hoe 'n blinde moet val sonder om seer te kry. Hy volg alle voor geskrewe kursusse en slaag uiteindelik sy ma triek met onderskeiding.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3266/EJC131642
2013-03-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error