1887

n Die Kerkblad - Loof die Here wat deure oopmaak! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Here het 'n deur vir die Geref. Kerk Suidkus wawyd oopgemaak. Reeds in 2010 het van ons gemeentelede gevoel dat ons iets moes doen om 'n totale omkeer in ons gemeente en gemeenskap te laat plaasvind. 'n Groepie in die gemeente het begin kyk na hoe ons meer na buite die gemeente kan uitreik. Die kerkraad het begin besin hoe ons die gemeente verder kan opbou sodat die gemeente ook meer by uitreikaksies betrokke kan raak. Die gedagte was/is om die gemeente meer effektief, relevant en missionêr-gerig in God se koninkryk te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/115/3266/EJC131645
2013-03-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error